Klub100
Kies hoe u wil bydra. Die twee vorms staan los van mekaar, en los van ’n sluitkassie-aansoek.
R100 per maand via Karri
Vir ouers, oud-leerders, grootouers en vriende van die skool. Klub100 stuur ’n Karri-skakel vir die maandelikse debiet.
R5 000 per jaar
Borgskap teen R5 000 per jaar, met ’n advertensiebord by die skool. Klub100 stuur ’n faktuur.