Klub100 · Sluitkassies
Sluitkassies vir u kind
60 Sluitkassies oor
Ons gaan sluitkassies by ons laerskool aanbied om ons leerders te help om hul boeke en sport toerusting veilig en gerieflik te bêre. Ons weet dat swaar tasse en beperkte stoorplek in klaskamers daaglikse uitdagings kan wees. Vir graad 4 tot 7 in 2027, teen R660 per jaar.