Oor ons
Oor Klub100
Klub100 is die nie-winsgewende arm van Laerskool Goedehoop. Ons bestuur projekte vir die skool met behulp van volgehoue bydraes van ouers en oud-leerders, asook beleggings.
Alle fondse word deur ’n komitee bestuur en jaarliks geoudit. Elke projek word deur die beheerliggaam goedgekeur.
Ons waardes
Respek
Ons behandel elke mens met respek.
Omgee
Ons gee werklik om vir ander.
Betroubaarheid
Betroubaarheid bring vertroue.
Verantwoordelikheid
Ons doen wat ons onderneem het.
Aanvaarding
Ons aanvaar en ondersteun mekaar.